SARS and Statutory News
SARS OMSENDSKRYWE AAN ALLE SEBENZA KLIëNTE
Met die 2010 IRP 5 rekonsiliasies wat alreeds voltooi en ingedien is, is die volgende onder ons aandag gebring met die indiening van 2011 wat verpligtend sal wees sonder eninge uitsonderings :
1. Basiese salaris
2. Aftrekkings (LBS, WVF, ENIGE TOELAE)
3. Bruto salaris
4. Kommissies en oortyd
5. LBS op kommissies en oortyd
SARS het egter die proses om `n individi te registreer vir inkomstebelasting vergemaklik, deur die e-filing sisteem beskikbaar 1 Augustus 2010. Ons kan u wel behulpsaam wees met bogenoemde teen `n minimale fooi.
Vertrou u vind dit so in orde.
Vriendelike groete.
SEBENZA REKENMEESTERS
